On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

At Lunch

Melkkos

───   02:27 Thu, 10 Apr 2014

Melkkos | News Article
Bestanddele
1 blik kondensmelk
2 koppies water
1 liter melk
1 koppie meel
125 ml botter
bietjie sout
Instruksies
Meng die kondensmelk, water en melk saam in 'n kastrol. Jy kan suiker byvoeg as dit nie soet genoeg is nie. Vryf die botter in die meel in, sodat dit soos krummels lyk. Voeg die sout by.
 
Wanneer die melk mengsel warm is, word die meelmengsel bygevoeg, en geroer totdat alles saam kook, en dik geword het. Bedien warm met kaneelsuiker. 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.