On Now
Weekends 20:00 - 22:00
Sunday Night OFM
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Kroonstad: Kwêla 'Dorp van die Jaar'-finalis

───   12:30 Wed, 20 Jul 2022

Kroonstad: Kwêla 'Dorp van die Jaar'-finalis | News Article

Kroonstad is as die Vrystaat se finalis in Kwêla se 'Dorp van die Jaar'-kompetisie vir 2022 aangekondig.

Pieter van Rensburg, een van die lede van Ignite and Revive, 'n groep bestaande uit sakelui wat besluit het om hierdie pragtige dorp op te knap, het met Shandor Potgieter gesels oor die groot rol wat hulle speel in die vernuwing van die dorp.

Lees ook: Stem vir Kroonstad as 'Dorp van die Jaar'

Luister na die volledige onderhoud hier:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.