On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

The Vine

Community Calendar

───   12:07 Fri, 23 Sep 2016

Community Calendar | News Article

Community@ofm.co.za

Repeat Events (Mention once a month, as close to happening as possible):

-    Elke Saterdag vind die Goudkoppie mark plaas op Klerksdorp by die erfenis terrein langs die N12. Die mark is vanaf  09H00 tot 13H00. Kontak Rita 089 891 9095.


-    Every last Sunday of the Month it is market day in Upington!  A fun family day awaits at the Kalahari Oranje Museum from 9am – 2pm where you can buy locally grown and produced goods and grab a bite to eat! Visit their Facebook page Old Mission Market or contact Samantha on 061 198 5037.


-    Every last Saturday of the month  there will be rummage sale in aid of SPCA Kroonstad at the Rotary Market in Kroonstad. For details phone Elmarie on 072 363 9565.


-    Morester Hervormde kerk. Langs N12. Ons hou padstal elke Vrydag van 08h00 tot als verkoop is. Pannekoek,kerrie&rys,jaffels,hotdogs,lewerkoekkies,melktert,vetkoek&mince asook alle beskuite. Bestellings kan geplaas word by Margaret(0825238289) en aflewerings kan gedoen word.



September

-    





-    Hoërskool Kathu en PnP Heritage Mall Kathu hou op 24 Sept n braai komp.Baie stalletjies,vermaak deur Hugo Pieterse en vele meer.Kontak Hoërskool Kathu vir meer inligting



-    Nathan Venter is 'n 4 jarige seuntjie wat gediagnoseer is met fase 3 aggresiewe limfoon kanker. Die chemo en mediese kostes is 'n enorme R180 000 en die medies dek net R100 000 daarvan.

-    Op 24 September 2016 is daar fondsinsameling by Pavillion Watergat Sasolburg om fondse in te samel vir die kostes. Die dag gaan propvol pret wees met kunstenaars soos, Gert Koevert, Sean Miles, Charlene, Neels Kriel, Adrian, Skemeraand orkes, Will Thomas en vele meer. Daar is springkasteel vir kinders, stalletjies met handgemaakte goedjies en ook 'n potjiekos kompetisie.

-    Vir meer navrae kontak

-    Sterretjie 073 914 7536

-    mswanepoel1984@gmail.com

-    




-    Maak seker jy mis nie uit op hierdie wonder soete oomblik om uit te reik en 'n verskil te maak in kinders met kanker se lewe nie! Nationale Cupcake For Kids With Cancer Dag is om die draai! Kom ondersteun ons asseblief 24 September by Loch Logan Waterfront en bederf u self met 'n kolwyntjie in ruil vir 'n donasie van R 10. Alle opbrengs gaan aan kinders met kanker.Vir meer inligting skakel Norma Cronje 083 378 9292 / bloemangels@gmail.com Wees 'n engel en doen jou deel!




Kimberley - Die PIENK KARNAVAL is om die draai. Kom kuier saam ons by Bakenskop Kerk Kimberley

Hoek van Rhodes en Drakensberg Laan. Kimberley Lekker eet, lekker kuier en klomp kreatiewe goedjies om van te kies en keur. Gratis toegang.




-    24 Sept

-    Limodo Rainbow Run Bethlehem

-    Venue: Dihlabeng Mall

-    Time: Registrations from 08h00 race starts at 09h00

-    

-    Fun event for the whole family!



-    Heritage Hope Costume Competition 2016

-    The Heritage Hope Festival takes place on the 24th of September 2016 at the Sun Windmill in Bloemfontein in aid of Reach For A Dream. The aim of the day is to celebrate our local heritage by showcasing costumes that represent our heritage.  

-    

-    Come celebrate your heritage and know that your entry fee is going towards the Reach For A Dream Foundation who for the last 28 years have been making dreams come true for children who are facing life threatening illnesses.

-    

-    Entry fee: R100 per participant. This enters you into the Heritage Hope Costume Competition but also gives you access to the Heritage Hope Village where there will be refreshments for sale, entertainment and live performances for the rest of the day. Entry for those attending the competition as spectators is also R100 per person but gives you access to the Heritage Hope Village for the rest of the day. Tickets to attend the fashion show and the festival will be available at the gates.

-    

-    Connell Cruise will be the headline act for Saturday's Heritage Hope Festival in aid of Reach For A Dream, tickets are R100 (includes a boerewors roll and a cold drink ) from Computicket or at the gate.





-    September is kinderkanker bewusmaking- maand.

-    'Cupcake' dag word by 63 deelnemende winkelsentrums regoor die land gehou. Cupcakes-of-Hope is 'n nie- wingewende maatskappy wat mik om bewustheid te skep en fondse vir kinders met kanker in te samel deur hul liefde vir bak.

-    Dra by tot hierdie goeie doel deur Cupcakes te kom koop in Mooirivier Mall, Potchefstroom reg voor Cum boekwinkel op Saterdag die 24ste September 2016!





-    Die Rooy Kosmark gaan weer plaasvind op Sondag 25 September vanaf 09:00 tot 15:00 by die Van Rooyen Saal in Piet Bosmanstraat, Potchefstroom. Warm-watertand-lekker produkte soos egte Spaanse paella, outydse melktert, tradisionele skilpadjies op roosterkoeke,   Maleise lamskerrie, outydse pannekoek, Hoender Biryani, boetiek wyn & vonkelwyn, tradisionele skaap afval en allerhande ander lekkernye gaan te koop wees.

-    

-     Skakel Tania by 079 918 2092 vir enige navrae.



-    SPESIALE DIENSTE!!! GRATIS

-    

-    DR JAN VAN WYK BY LEWENDE WATER BEDIENINGE

-    60 MILNER WEG SEEMEEUPARK WELKOM

-    TEMA :WAAROM WOEL DIE NASIES?(EIND TYD)

-    KOM LUISTER NA BAIE INTERESSANTE  GESPREKKE

-    SONDAG 25 SEP 10UUR EN 18:00

-    MAANDAG 26 SEP 18:30

-    DINSDAG 27 SEP 18;30

-     TEL ANNATJIE HENDERSON 082 562 1694



-    

-    Theme:The Distinguised Gentlemans Ride

-    Venue: Mimosa Mall

-    Time: 9h00 to 11Hoo

-    Date:25 September 2016

-    Contact person: Dr Nicolaas Luwes

-    Contact details: 083 316 2655



-    Hoërskool Theunissen is ‘n Kontrole Stop vir die Sasol Solar Challenge wat Sondag die 25ste September  deur Theunissen ry.  Daar gaan lekker braai vleis, sosaties, worsrolletjies en ander kosse wees.  Bring jou familie en vriende en kom geniet die dag saam met ons! Hekke maak 10:00 oop.  Toegang by hekke betaalbaar



-    Die CSV Hoèrskool Hartswater bied aan:

-    Joshua na die Reën

-    27 September 2016

-    18:30

-    NG Kerksaal, Hartswater

-    R100 pp - volwassenes en hoërskool leerders

-    R50 vir laerskool leerders

-    voorskool gratis

-    Verversings te koop

-    Kontak:

-    Hoërskool Hartswater - Fiona Theron 0534741512

-    Maritha Fouchè - 0716054081



-    

-    JAARLIKSE  PAD- EN  PRETWEDLOPE:

-    HIERDIE  KOSMANDJIEPROJEK  WORD AS  VOLG  AANGEBIED:

-    

-    DATUM:             WOENSDAG  28  SEPTEMBER  2016

-    PLEK:                   N.G.  KERK  PELLISSIER   (begin- + eindpunte alle wedlope)

-    TYE:                     17H30  PRETLOPE            (1Km, 2Km, 4Km)

-                                 18H00 PADWEDLOOP    (10Km)

-    REGISTRASIES:   R50 per atleet:  10Km padwedloop (tydelike lisensies beskikbaar @ R30)

-                                  R20 per deelnemer:  4Km pretloop

-                                  R10 per deelnemer:  1Km of 2Km

-    INSKRYWINGS:   DINSDAG 27 SEPT. ’16       (15h30 tot 18h30 by die kerk)

-                                   WOENSDAG 28 SEPT.’16   (14h30 tot 17h45 by die kerk)

-    ……………………………………………………………………………………………………………………………………………….

-    KOM  DRAF,  STAP  EN  EET  SAAM

-    HEERLIKE  BOEREWORSROLLE/LEKKERGOED/SKYFIES  ENS.  TE  KOOP

-    VANAF  17H30  TOT  19H30

-    ………………………………………………………………………………………………………………………………………………

-    Navrae:  André  (0822004461)  Organiseerder



-    Ons samel geld in vir Ilane learning centre for kids with special needs

-    Ons hou 'n dames aand die 29ste September 18:30 by Haverst (agter Pretty Gardens) - R200 per persoon sluit in Hamburger en Chips en verwelkomings drankie

-    Ilne Fourie gaan ons die aand besig hou met hope pret.

-    Vir meer inligting en om jou kaartjie te bespreek kontak

-    Yolande 0826627948

-    



-    Die grootse Sewes toernooi is oppad, Barzani Klerksdorp Sevens vind plaas 30 September tot 1ste Oktober by Hoërskool Wevalia met bekende Kunstenaars wat optree, Gavin Edwards, Rubberduc en vele meer.

-    Skryf jou Fast 5 Netbal of Ruby Span nou in. Besoek ons Facebook blad by Barzani Klerksdorp Sevens Festival of ons website www.klerksdorp7s.co.za vir meer inligting. Moet dit nie mis nie!!!







-    Diamond City Drifter Motorfiets Klub bied hul jaarlikse Diamond Rally aan.

-    PLEK:               YONDER KIMBERLEY

-    DATUM :           30 SEPTEMBER / 1 OKTOBER 2016

-    KOSTES:          R250.00 P/P

-    BAIE WEGGOOI PRYSE EN PRET.

-    1ST PRYS R80 000.00 KONTANT.

-    

-    Vir meer inligting kontak Deon by 083 449 1449 (AANGEHEG VIND POSTER INDIEN JULLE VERDERE INLIGTING VERLANG)



-    Diamond City Drifter Motorfiets Klub bied hul jaarlikse Diamond Rally aan.

-    PLEK:               YONDER KIMBERLEY

-    DATUM :           30 SEPTEMBER / 1 OKTOBER 2016

-    KOSTES:          R250.00 P/P

-    BAIE WEGGOOI PRYSE EN PRET.

-    1ST PRYS R80 000.00 KONTANT.

-    

-    Vir meer inligting kontak Deon by 083 449 1449 (AANGEHEG VIND POSTER INDIEN JULLE VERDERE INLIGTING VERLANG)


-    Kampvuur

-    Praise & Worship

-    Kom loof en prys die Here in `n lekker rustige atmosfeer

-    om `n kampvuur en ervaar Sy Gees.

-    Vrydag 30 Sept 2016 by Plot 7, North str, Vanderbijlpark

-    Bring julle piekniek mandjie of braaivleis, ens.

-    Praise & Worship vanaf 18:30 tot laat

-    Almal welkom – bring gerus iemand saam!

-    Laat weet asb. indien julle kom

-    Vir meer inligting, stuur e-mail na pieter@quickpost.co.za

-    Of kontak Pieter / Annette Erasmus by

-    083 730 1351 / 083 554 9714


October



-    AANDAG UITSTALLERS:

-    Kersmark – Langenhovenpark Gemeente

-    

-    Hierdie gemeente bied ‘n Kersmark aan 11-13 November in die Gemeentesentrum. Daar is ’n beperkte aantal stalletjies beskikbaar teen R300.00 per stalletjie vir 3 dae.  

-    

-    Slegs handgemaakte Kersgeskenke kan verkoop word.  Geen stalletjies met voedsel sal toegelaat word nie, aangesien daar ’n teetuin gaan wees.

-    

-    Aansoekvorms is by die kerkkantoor beskikbaar. Telefoon: 051-446 2225 (08:00 – 14:00) of stuur ’n epos na ngklhp@mweb.co.za

-    

-    Aansoeke moet dié kantoor nie later as

-    28 Oktober bereik nie.



-    

-    

-    Villiers Hoërskool Jaarlikse Visvangkompetisie vind plaas op 1 Oktober 2016 by Rooibultplaas (Peet Erasmus)

-    Slegs 100 Kaartjies beskikbaar @ R200.00

-    Pryse:  Groot vleis en kontantpryse sowel as gelukkige trekkenings!

-    KONTAK WIMPIE:  083 630 8466  of  SKOOL: 058 821 0024



-    Van Rooyen Stoeiklub in Bloemfontein, beplan die reunie vir 01 Oktober 2016 en sal in Bloemfontein gehou word.

-    Belangstelendes kan ons maar net kontak.

-     n Reunie vir all oud stoeiers en beamptes word beplan vir Saterdag 01 Oktober.

-    Vir meer besonderheded kontak vir:

-    Fanie van Rooyen by 0834943101

-    of Louis van Rooyen by 0834520614



-    WALLEKRAAL HOU BASAAR. 1 Oktober op Jasper Mostert van Boer Soek n Vrou se plaas BAKSTEENHOEK. Dit is die jaarlikse kerkbasaar en die aand is daar ook n dans.  Wallekraal is tussen Garies en Hondeklipbaai in Namakwaland gelee.



-    

-    Die NG Kerk Brandfort hou ‘n Vleis Gholfdag op Saterdag, 1 Oktober 2016.

-    Formaat is ‘n BBS Scramble Drive. Boek nou jou vierbal by Emil Gordon by 074 458 9677.

-    Groot vleispryse kan gewen word.



-    By Stilfontein Pannetjie

-    1 Oktober 2016

-    08:00 – 15:00

-    Kom en geniet die dag.

-    Ons gaan verskeie stalletjies hê.

-    Bring die hele familie saam

-    Pa, Ma, Ouma, Oupa kom gly saam op ‘n Super Seil.

-    

-    Vir Stalletjies kontak Katjie by 0763085619 of Marli 0795157728



-    Datum: 1 Oktober

-    Tyd: 9uur tot 1uur

-    Plek: Brillstraat, Westdene,  Bloemfontein

-    

-    Ons nooi kinders (7-12 jr.) uit om hul kreatiewe entrepreneurskap te kom uitleef. Kontak ons vir 'n Kiddies Corner stalletjie @ R20.

-    

-    Soos gewoonlik gaan daar ook interessante antiekeware, vars groente, en speelparkie vir die kinders.

-    Kom geniet mooi musiek, lekker kos en maak dit 'n heerlike gesinsuitstappie.

-    

-    Vir Stalletjie-aansoeke:

-    westdeneparkmarket@gmail.com of skakel Marlene by 0825199030 R200 per stalletjie.

-    Facebook: Westdene park market



-    Ons is opsoek na die matrieks van 1987 van Hoër Skool Hennenman aangesien ons ‘n reünie wil reël volgende jaar. Geen datum nog nie

-    

-    Die volgende persone kan gekontak word:

-    

-    Orpie – 082 454 8220

-    Of

-    Mari – 083 420 6987




NG kerk Ventersburg hou op 1 Oktober 2016 hulle jaarlikse Doringboomfees by Tikwe Lodge

Hekke open om 9 uur. Koste beloop R 120 per volw en R 60 laerskool kinders dit sluit al die aktiwiteite in vir die dag.

-    Daar sal stalletjies beskikbaar wees. Snotkop tree op om 7 uur. Vir meer inligting kontak Charlotte by 073 2751 921



-    > Dis weer tyd vir die Kerk van die Nasarener Klerksdorp se jaarlikse Vakansie Bybel Skool. Dit is n gratis program vir gr R tot gr 7 leeringe in klerksdorp. Ons leer die kinders bybel waarhede en doen praktiese handwerk van 08h00 tot 13h00 in die kort Oktober vakansie dis nou 3 Oktober 2016 tot 7 Oktober 2016

> As jy nie weg gaan met vakansie nie kom deel in die pret.

>

> Skakel vir Adéle Kriel 0846032253 of Ds. Abel Erasmus by 0733717566 om plek te bespreek.

> Kerk is op hoeke van Plataan en Pelser straat in Flamwood Klerksdorp

-    



-    Sand du Plessis High School is hosting Heinz Winckler show on the 7 October 19h00. Tickets R120 per person. Tickets available at school. For more info Contact Dina 076 499 4045 Melvin 081 5707 965


-    Bloemfontein will for the first time host the world acclaimed Global Leadership Summit (GLS) on 7 and 8 October 2016.  Last year 240 000 people around the world attended the event.  This year over 13 000 people will see the summit at sites across South Africa.

-    The summit is presented with excellence in mind and provides people with exceptional insights into the latest leadership trends and information.

-    We bring the summit to Bloemfontein as a means to provide leaders in the city and region the opportunity to grow themselves and their companies/organisations/families.  The summit is also for individuals: "The most difficult person you will ever have to lead is yourself" - Bill Hybels

-    More information on the summit is provided below and you can also contact me should you want to know more.  The hosting venue foots the bill to make the event a success, the money paid by the people attending the summit is to cover meals/coffee/tea/snacks and summit documentation (goodies bag with event book for notes and other material).  

-    We make no profit from the event and see the GLS as an opportunity for us to service the community.

-    It will be wonderful if you can place this event on the community calendar.

-    Regards

-    Nelius Jordaan

-    Cell: 083 55 66 541



-    CANSA Relay For Life, Ladybrand - 15 October 2015 - 18:00-6:00 - @ Ladybrand Primary School Grounds

-    Cansa Relay for Life is a unique event offering everyone in the community the opportunity to participate in the fight against cancer. It is a fun-filled, overnight team event thet raises awareness of cancer in the community and raises much needed funds to fight cancer. The event is volunteer driven and community owned.

-    To enter a team, please contact Paulette Van Zyl at 073 840 7489.

-    To make a donation or sponsor a team, contact Marna De Witt at 079 529 0330









-    CHARL DU PLESSIS TRIO

-    MASSAKOOR UITVOERING

-    Plek     : BETHLEHEM WES NG KERK

-    Datum: Sondag, 16 Oktober 2016

-    Tyd      : 18h30

-    Koste  : R120 per persoon  - R60 per kind

-    Kaartjies: Beskikbaar by SCRIBBLES

-                      Metropolitan Sentrum in Muller Str.

-    Kontak persoon: Dries Kotze 0836320297  

-    


-    Woelige Bytjies Kleuterskool bied aan:  Dans en veiling as fondsinsameling

-     Tema : Cowboys & Indians

-     Plek  :  Bobbiespark

-     Datum  :  22 Oktober 2016

-     Tyd  :  Tyd 19:00 - 24:00

-     Koste  :  R180.00 per persoon sluit ete in (kontant kroeg beskikbaar)

-     Drag  :  Cowboys & Indians

-     LIVE BAND - WIETZ

-     Kaartjies beskikbaar by Woelige Bytjies Kleuterskool, H/V De Bruyn & Van Schalkwyk straat, Universitas

-    Tel : 061 066 0098



-    Laerskool Gerdau bied aan n pret draf van 5, 10, 21km

-    Daar sal gelukkige trekkings wees asook pryse en medaljes daar sal ook pret trap fietsry wees van 1, 5, 10, 20, 40km

-    Vir meer inligting skakel vir Jacqualine by 0799789868

-    Daar is ook stalletjies wat jy kan bespreek

-    Gerdau is in die noord wes tussen Lichtenburg en ottosdal

-    Kom geniet die dag saam met ons vir oud en jonk.

-    22 Oktober 2016


-    

-    -    Dowwe Dolla se hart klop vir Bloem – sy kom doen twee vertonings in Oktober ten bate van Reach For A Dream.

-    -    Dit is die 25ste en 26ste Oktober by die Diamond Lills by Sun Windmill. 18:30 vir 19:00.

-    -    Hulle borg die venue vir ons en sy kom gee haar tyd gratis!

-    -    Kaartjies beloop R150 pp en sluit ‘n ligte ete in. Kaartjies is beskikbaar by Reach For A Dream per epos sandra@reachforadream.org.za of skakel 063 059 6618.




-    Elvis Blue Unplugged by K-opikofi in Frankfort

-    26 Oktober 2016

-    Kaartjies beloop R450.00 per persoon

-    

-    Dit sluit in Egte Vrystaatse Skaap en vark op die spit

-    Marli Geyser vir die voorskou

-    Sjampanje

-    Kontant Kroeg

-    

-    

-    Vir navrae skakel K-opikofi 0588134058

-    Lydia 0711801261



-    

-    -    AGS Orkney - Around the World

-    -    Ons Sondagskool groepie hou n Around the world.

-    -    Dit gaan soos volg werk. Met die koop van jou kaartjie kry jy n paspoort, jy gaan dan 20 verskillende lande besoek, waar jy dan n kossoort van daardie tipe land

-    -    Gaan eet. Daar gaan ook Wi-fi wees vir die tieners en n Paintball area. Daar gaan hope pret wees vir oud en jonk.

-    -    Ek dink daar is nog n paar lande ook beskikbaar indien enige iemand dalk belangstel om n land by ons wil bespreek.

-    -    Dit is R50 n kaartjie wat al die etes insluit by die 20 lande

-    -    Die datum is die 28 Oktober 2016

-    -    Tyd : 17H00

-    -    Mense kan ook ons Facebook blad gaan kyk en like. AGS Orkney

-    -    Indien enige iemand navrae het kan huul die volgende 2 persone kontak

-    -    •    Lodewyk Basson  - 074 256 2675

-    -    •    Cobus Olivier – 076 456 5778



-    What: St James Church Spring Evening Market

-    When: Friday 28 October 2016

-    Where: St James Church, corner of Ernst Jansen and Oscar Hoexter streets in Heuwelsig

-    Time: 17h00 - 21h00

-    

-    There will be top quality stalls (think Christmas shopping!), delicious food, live music and a safe supervised play area for the kids.

-    

-    Please contact me at 072 658 4481 for more information



-    NG Gemeente Langenhovenpark

-    Gholfdag

-    Datum:   Vrydag 28 Oktober 2016

-    Plek:     Schoemanpark

-    

-    Spelers: R150 per speler / R600 per 4-bal Inskrywings kan by die kerkkantoor gedoen word.

-    Spesiale kompetisie en pryse vir spelers sonder ‘n voorgee.

-    Meer inligting: Herman @ 0832688474



-    



-    VREUGDE WIEG VLOOIMARK

-    29 Oktober 2016 vanaf 07:00 – 14:00

-    Te Blye Boodskap Bediening Kerk - h/v Elizabeth Eybers-En Langenhovenstraat, Jan Cilliers Park, Welkom

-    Stalletjies @ minimum van R100 elk en donasies sal waardeer word!

-    Vir enige verdere navrae skakel MONIQUE bedags op 078 129 7803 / 057 352 8631




NOVEMBER



-    op 11 november 2016 word daar 'n vertoning gehou in kroonstad by die panorama plaza om water in te samel vir kroonstad, die vertoning word aangebied deur Institution (yolanda fourie en dusty van zyl).

-    kunstenaars soos armand hofmeyr, institution,jan nel, herman van zyl, linda lourens, lee en cindy van zyl en vele meer sal met die aand vertoning wat om 18:00 begin op die verhoog te sien wees kostes vir aand vertoning is R80.00 + 5L water per persoon en die dag vertonings begin om 12:00 met TLB singing school vanaf welkom.

-    vir meer inligting en besonderhede kontak yolanda by 0768065297



-    The Ladybrand Rotary Club will be hosting a Christmas market on the 26th of November 2016.  Anyone who would like to book a stall at R100 per stall can do so by contacting Tania on 076 2629790.  The market will be hosted in the gardens of My Housy guest house.



@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.