In the News
Konstitusionele Hof behou bepalings oor welstand vir wilde diere
--- Admin 09 Oct 2026Besluite oor die bestuur, bewaring en gebruik van wilde diere in Suid-Afrika sal steeds hul welstand moet verreken, nadat die Konstitusionele Hof ’n uitdaging teen dié bepalings verwerp het. Die hof het Donderdag (8/10) ’n aansoek van die Suid-Afrikaanse Jagters-en-wildbewaringsvereniging van die hand gewys om die welstandsbepalings in die Wet op ..Read More


