In the News
Senekal se gemeenskap gevra om te help bewaar ná orrelplundering
--- Susan Maré 08 Oct 2026Die grootskaalse vandalisering van die historiese pyporrel in Senekal se NG Klipkerk het groot ontsteltenis veroorsaak nadat foto’s van die skade op sosiale media versprei is. Die orrel, wat uit die vroeë twintigste eeu dateer, is vermoedelik gedurende Desember geplunder. Die omvang van die skade is nog nie bepaal nie.Die voorval is by die polisie ..Read More


