In the News
Lichtenburg se taaiste ysters maak gereed om staal te wys
--- Charné van der Merwe 07 Oct 2026Is jy taai, of net ’n lawaai? Dié vraag gaan Vrydag (9/10) beantwoord word wanneer spanne hul krag, spoed en uithouvermoë meet tydens die eerste Taaiste Ysters vir Landbou-aflosuitdaging in die Hoërskool Lichtenburg se gimnasium en op sy sportveld inspan. Dit gebeur ter ondersteuning van Agri Securitas.Die uitdaging is ’n voorsmakie van die groter ..Read More


