In the News
Steenhuisen waarsku klimaatsveerkragtigheid noodsaaklik vir landbou
--- Elsabé Richard 28 May 2026Veerkragtigheid het ’n “operasionele noodsaaklikheid” vir Suid-Afrika se landbousektor geword. Die landbouminister het Maandag (25/05) aan die Hortgro-simposium 2026 op Somerset-Wes gesê die toekoms van die sagtevrugtebedryf word herskryf deur klimaatsverandering, swak logistieke infrastruktuur en wisselvallige wêreldmarkte. “Klimaatsverandering is ..Read More


