In the News
Emily100-begrafnisviering in Bloemfontein ’so surrealisties soos destyds’
--- Susan Maré 18 Sep 2026Die optog op 31 Oktober om Emily Hobhouse se 1926-begrafnis in Bloemfontein te gedenk, gaan “net so vreemd en surrealisties wees” soos die staatsbegranis 100 jaar gelede. Elsabé Brits, projekdirekteur, joernalis en skrywer van onder meer die boek Emily Hobhouse Geliefde Verraaier, sê daar word beplan om die seremonie so getrou moontlik te ..Read More


