In the News
Hoër brandstofkoste kan plantbesluite en voedselsekerheid raak –TLU SA
--- Admin 09 Oct 2026Saaiboere gaan die plantseisoen met aansienlik hoër brandstofpryse aandurf, terwyl onsekerheid oor weerstoestande, opbrengste en kommoditeitspryse hul finansiële risiko verder sal verhoog. TLU SA waarsku die brandstofprysverhogings van Woensdag (7/10) kom op ’n kritieke tydstip vir die landbou. Die prys van 93-oktaanpetrol het met R3,12/L gestyg en ..Read More


