In the News
Munisipaliteit voor ultimatum oor rioolbesoedeling in Vaal
--- Charné van der Merwe 10 Sep 2026’n Burgerregte-organisasie is vasbeslote om nie langer toe te laat dat die voortslepende besoedeling van die Vaalrivier ongehinderd voortgaan nie. Terwyl ’n dringende spertyd verstryk, word druk op die verantwoordelike owerhede geplaas om stappe te doen om die probleem op te los en die skade te hanteer. Die kwessie kan verder eskaleer indien daar ..Read More


