In the News
Polisie waarsku ná vyf vroueliggame reeds in Kempton Park gevind is
--- Charné van der Merwe 14 Sep 2026Die polisie waarsku vroue om uiters waaksaam te wees nadat die liggame van vyf vroue binne sowat twee maande in die Kempton Park-omgewing gevind is. Die vyfde liggaam is Maandag (14/9) ontdek. ’n Liggaam wat Saterdag (12/9) gevind is, is op dieselfde dag uitgeke. Elizabeth (Tsontso) Mokolo Moselakgomo (38) het die vorige Woensdag gaan draf en ..Read More


