On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Suidwes Landbou-insetsel: Moet pekanneutboere dekgewasse tussen bome plant?

───   10:04 Thu, 14 Feb 2019

Suidwes Landbou-insetsel: Moet pekanneutboere dekgewasse tussen bome plant? | News Article

In hierdie weeklikse landbouinsetsel wat moontlik gemaak word deur Suidwes Landbou, praat Elize Botha van Terratek oor of boere dekgewasse tussen pekanneutbome moet plant, of nie?



Dié landbou-insetsel word moontlik gemaak deur Suidwes Landbou. Suidwes Landbou is altyd aan joukant al kom die grootste storms oor die vlaktes van die platteland. Suidwes Landbou – die eerste keuse!

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.