On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

Bemark só om teikenmark te bereik

───   04:33 Wed, 05 Feb 2020

Bemark só om teikenmark te bereik | News Article

In vandag se landbounuus kyk ons na nuttige wenke van bemarking in die landboubedryf.


Die geheim van goeie bemarking is om jouself te onderskei en te laat uitstaan, sodat jou teikenmark jou raaksien en met jou besigheid doen. 

Ons kyk dus vandag in hierdie insetsel na doeltreffende bemarking, veral in die stoetveebedryf. Verder is daar ook nuttige advies en wenke oor waaruit ‘n moderne bemarkingsplan moet bestaan. Daar moet dus gefokus word op die ondersteunende funksie tot verkope om die beste bemarkingsplan tot uitvoer te kan bring.

OFM se Pieter Möller het meer...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



Podcasts

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.