On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Sommige boere kon wel mielies plant in Ottosdal, maar opvolgreën nou nodig

───   05:59 Mon, 21 Jan 2019

Sommige boere kon wel mielies plant in Ottosdal, maar opvolgreën nou nodig | News Article

In hierdie OFM-agrinuusinsetsel praat OFM se Pieter Möller met Jaco Bamberger van die Ottosdal-distrik in Noordwes oor die toestande tans.


Bamberger sê boere het begin met aanplantings nadat hulle op 30 Desember, verlede jaar, goed gereën het. Daar is boere wat nie klaar kon plant nie en hy beklemtoon die belang van opvolgreën wat nou broodnodig is.

 


OFM-agrinuus word aan jou gebring deur NWK.  Jou greep op die mark.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.