Agri Hour
NWKV help met Chinese televisie-opname─── 05:46 Tue, 22 Jan 2019
In hierdie Before Dawn-insetsel berig OFM se Pieter Möller oor ‘n Chinese TV-span wat opnames op Suid-Afrikaanse plase kom doen het.
‘n Chinese televisiespan het onlangs ‘n film kom skiet oor wolproduksie. Die NWKV het hulle bygestaan om sekere tonele van onder meer kuddes, die skeer van skape asook klassering te verfilm.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.
OFM-nuus
