On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Peter Milton berig oor 'n ooraanbod van stoorlammers

───   05:53 Tue, 22 Jan 2019

Peter Milton berig oor 'n ooraanbod van stoorlammers  | News Article
FOTO: BKB

'n Kenner in die vleisbedryf, Peter Milton, gesels soos oudergewoonte oor die vleisbedryf in hierdie OFM-agrinuusinsetsel.


Hy vra die vraag en beantwoord ook die vraag,  wanneer is voerkrale selfvoorsienend? Volgens Milton is daar vandeesmaand ‘n ooraanbod van stoorlammers in die bedryf.



OFM-agrinuus word aan jou gebring deur NWK. Jou greep op die mark.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.