On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher?

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:34 Thu, 31 Jan 2019

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher? | News Article
FOTO: Essentials.co.za

OFM-nuus se Christal-Lize Muller praat soos oudergewoonte op ‘n Donderdag met die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher.


Laubscher praat oor etikettering wat op kosverpakkings aangebring word en die belang daarvan dat verbruikers moet weet wat die inhoud in die verpakking is wat hulle eet. Hy verewys ook na die Wêreldveilige-voedselmaand in Januaire, en die noodsaaklikheid om inligting te kry oor wat 'n mens eet.



Dit was die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, op OFM. Om weer na hierdie insetsel te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.