On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Voorspellings dui op 'n lae ekonomiese groeikoers vir Suid-Afrika

───   05:58 Thu, 31 Jan 2019

Voorspellings dui op  'n lae ekonomiese groeikoers vir Suid-Afrika | News Article

'n Landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat (UV), dr. Frikkie Maré, praat in hierdie OFM-agrinuusinsetsel met Pieter Möller oor die huidige stand van die ekonomie in die landboubedryf.


Maré sê  ekonomiese toestande in 2018 was uitdagend en  ekonomiese groei het in twee kwartale negatiewe groei, wat 'n tegniese resessie tot gevolg gehad het. Hy voorspel dat die situasie in 2019 nie veel beter gaan wees nie. Die Wêreldbank voorspel 'n lae ekonomiese groeikoers vir Suid-Afrika van 'n  skrale 1,7% vir 2019.



OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóú greep op die mark.


OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.