Agri Hour
Suidwes Landbou-insetsel: Wenke om met oorleg te plant en water te benut─── 06:24 Thu, 31 Jan 2019
In hierdie Before Dawn-insetsel praat Esmond Coen oor doeltreffende waterbestuur in droëlandsaaiboerderye.
Met heersende weerstoestande en hoe atmosferiese verdampingsaanvraag is dit noodsaaklik om met oorleg aan te plant om die beskikbare water in die grond optimaal te benut.
Die landbou-insetsel word moontlik gemaak deur Suidwes Landbou. Suidwes Landbou is altyd aan jou kant al kom die grootste storms oor die vlaktes van die platteland. Suidwes Landbou – Die eerste keuse!
OFM-nuus
