Agri Hour
Waterbesparing: hoe om pompe beter te beheer─── CHRISTAL-LIZE MULLER 07:02 Mon, 04 Feb 2019
OFM-agrinuus word aan jou gebring deur NWK. Jou greep op die mark.‘n Kundige op die gebied van waterbestuur, gesels vandag oor waterbesparing.
Die fokus is veral op hoe om water beter te bestuur en effektief aan te wend, dus “intelligente beheer." Albertus Burger, praat met OFM-nuus se Pieter Möller oor hoe pompe beter beheer kan word.
Dit was OFM se Pieter Möller wat met Albertus Burger gepraat het.
OFM-nuus
