On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Agri Hour

Dit reën, maar nie genoeg vir voeraanplantings onder besproeiing nie, sê ‘n Vrystaatse boer

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:00 Tue, 05 Feb 2019

Dit reën, maar nie genoeg vir voeraanplantings onder besproeiing nie, sê ‘n Vrystaatse boer | News Article
FOTO: Argief

Daar is nog boere in die sentrale binneland, wat ook dele van Noordwes en veral die droogtegeteisterde Noord-Kaap insluit, wat nog geensins genoeg reën gehad het nie.


Errol Haddad, 'n veeboer wat Reddersburg en De Wetsdorp in die Vrystaat boer, sê dit reën kol-kol in dié gebied. Haddad, wat groenvoer onder besproeiing aanplant met die oog op wintervoeding vir sy diere, sê dit het vroeg in Januarie en die afgelope week gereën, maar dit is geensins voldoende reën vir sy somervoergewasse nie. Daarmee saam sê hy as dit nie binnekort goed reën nie, gaan sy wintervoeraanplantings ook daaronder lei.



Dit was Errol Haddad, ‘n veeboer wat tussen Reddersburg en De Wetsdorp in die Vrystaat boer.  Om na  ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture, en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.