On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Belasting en die veeboer, Februarie is 'verkope-maand'

───   07:00 Tue, 12 Feb 2019

Belasting en die veeboer, Februarie is 'verkope-maand' | News Article
FOTO: OFM

'n Vleiskenner, Peter Milton, gesels oor belasting en die veeboer.


Volgens hom is Februarie die sogenaamde 'verkope-maand' ten opsigte van belasting. Droogtetoestande speel steeds ‘n rol en die verwagting is dat kalfpryse sal klim. Terselfdertyd moet die gewig van kalfpryse beplan word. 

OFM se Pieter Möller het met Milton gepraat...



Dié landbounuus op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.