On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

'Invloed van vraag en aanbod beïnvloed markte só'

───   09:56 Thu, 14 Feb 2019

'Invloed van vraag en aanbod beïnvloed markte só' | News Article

Die landbou-ekonoom, dr. Frikkie Mare van die Universiteit van die Vrystaat (UV), gesels vandag oor die invloed van vraag en aanbod wat die markte beïnvloed.


Mare verduidelik onder meer wat die effek op pryse behoort te wees as vraag en aanbod in oorweging gebring word, veral in die tye wat die bedrywe onder druk is.



Die landbounuus op OFM is moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.





@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.