On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Plaasbewoners kry ná tien jaar nie verblyfreg nie

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:11 Fri, 15 Feb 2019

Plaasbewoners kry ná tien jaar nie verblyfreg nie | News Article

Die landbounuus-insetsel op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.



‘n Regskenner op die gebied van grondsake, verblyfreg en grondhervorming, Hans-Jurie Moolman, praat vandag oor verblyfreg op plase. Hy verduidelik wat die Wet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfregte, oftewel ESTA, behels en wanneer plaasbewoners verblyfreg op plase kry. Hy sê  die algemene persepsie dat plaasbewoners ná tien jaar verblyfreg op plase kry, is nie korrek nie. 

OFM se Pieter Möller het met hom gesels...



Die landbounuus-insetsel op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.


OFM-nuus





@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.