On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Dit is weer tyd vir Bloemskou

───   07:29 Mon, 18 Feb 2019

Dit is weer tyd vir Bloemskou | News Article

Die datums van die grootste landbouskou in Suid-Afrika is onlangs bekendgemaak.


OFM se Pieter Möller berig oor duisende plaaslike en internasionale gaste en besoekers wat weer vanjaar na die Bloemskou verwag word.

Möller berig ook oor twee nuwe lede wat tot SA Stamboek se uitvoerende komitee verkies is.



Dit was OFM se Pieter Möller. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Om na insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.