Agri Hour
Heuningkrans Merino's hou 38ste produksieveiling─── 07:37 Mon, 18 Feb 2019
Die landbounuus op OFM is moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.
‘n Bekende merinoteler hou vandeesweek sy wydbekende veiling in die Suid-Vrystaat. Dit is Eddie Prinsloo, ‘n landbouer van Smithfield, se 38ste produksieveiling. Dié veiling, wat jaarliks honderde gaste van tot uit die buiteland lok, is die grootste van sy soort en vanjaar is merinos en poenskoppe weer beskikbaar. Prinsloo vertel ook van landboutoestande in die distrik. OFM se Pieter Möller het met Prinsloo gepraat...
Die landbounuus op OFM is moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.
OFM-nuus
