On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

#Begroting2019: Mboweni het kiesers en kredietagentskappe in ag geneem

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:27 Fri, 22 Feb 2019

#Begroting2019: Mboweni het kiesers en kredietagentskappe in ag geneem  | News Article
Wessel Lemmer van Absa FOTO: Twitter

Dit is nie noodwendig negatief vir die landboubedryf nie dat die Minister van Finansies, Tito Mboweni, in sy begrotingsrede min gesê het oor dié bedryf, terwyl President Cyril Ramaphosa in sy staatsrede klem daarop gelê het.


Só sê ‘n senior landbou-ekonoom van Absa Agribesigheid, Wessel Lemmer, in reaksie op Mboweni se begrotingsrede wat hy Woensdag in Kaapstad gelewer het.  Volgens Lemmer moet daar in ag geneem word dat Mboweni die begrotingsrede só moes lewer om kiesers in die verkiesingsjaar nie te ontstel nie. Daarmee saam moes hy ook die persepsies van kredietagentskappe in ag geneem het.  

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Lemmer gepraat…



Dit was Wessel Lemmer, ‘n senior landbou-ekonoom van Absa Agribesigheid.


OFM-nuus




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.