On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Hoenderuitvoer deur Suid-Afrika moet op groter skaal geskied, maar daar is uitdagings

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:45 Tue, 26 Feb 2019

Hoenderuitvoer deur Suid-Afrika moet op groter skaal geskied, maar daar is uitdagings | News Article

Suid-Afrika wil meer hoendervleis uitvoer na die buiteland, maar uitvoerlande soos Amerika, Brasilië en die Europese-unie rol ‘n klip in die pad daarvan.


Dit is volgens Izaak Breitenbach, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Pluimveeverening (SAPV) se braaikuiken-organisasie, wat meen die invoer van hoendervleis kniehalter plaaslike produsente, terwyl daar ook nie baie hoendervleis uitgevoer word nie.

Die invoer van hoendervleis het verlede jaar ‘n rekordhoeveelheid van meer as 538 000 ton hoendervleis bereik. Dit is meer as die rekordhoeveelheid hoender wat in 2016 ingevoer is.

Breitenbach sê die hoof uitvoerlande se streng toepaslike vito-sanitêre vereistes, en ander kwessies bemoeilik die uitvoer van Suid-Afrikaanse hoender. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat….



Dit was Izaak Breitenbach, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging, SAPV, se braakuiken-organisasie. Om weer na hierdie en ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.  


OFM-nuus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.