On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Agri Hour

Die varkbedryf het tel sy kop op ná listeriose-uitbreking

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:35 Thu, 28 Feb 2019

Die varkbedryf het tel sy kop op ná listeriose-uitbreking | News Article

Die varkbedryf is oorgehaal om nuwe uitdagings aan te pak nadat dié bedryf verlede jaar met die uitbreking van listeriose swaar getrek het.


Dr. Danie Visser, ‘n veekunidge genetikus in die teling van genetika van varke en ‘n direkteur by Juventis, meen die bedryf het verlede jaar daarin geslaag om sy kop weer op te tel nadat groot geldelike verliese gelei is weens die uitbreking van listeriose. Hy sê uitdagings soos die hoë mielieprys, beleidsonsekerheid oor grondhervorming, en die uitbreking van bek-en-klouseer is van die uitdagings wat die bedryf in die gesig staar. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…  



Dit was dr. Danie Visser, ‘n veekunidge genetikus in die teling van genetika van varke.


OFM-nuus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.