On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher?

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 09:21 Thu, 07 Mar 2019

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher? | News Article

OFM-nuus se Christal-Lize Muller praat soos oudergewoonte op ‘n Donderdag met die Landbou-ekonoom, Kobus Laubscher.


Laubscher vra die vraag hoekom dit duurder is is ‘n vleisie op die vuur te kry as vleispryse daal weens die dalende vraag? Daarmee saam word verkeerdelike afleiding ook gemaak oor die prys van ‘n biefstuk wat met die produsenteprys vergelyk word.  



Dit was die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, op OFM. Om weer na hierdie insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.