Agri Hour
Esta-wet: Okkupeerders wat op plase sterf kan daar begrawe word─── 06:32 Fri, 08 Mar 2019
Die landbou-nuus op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.
'n Grondreg-kenner gesels oor wette wat besoeke aan grafte op plase reguleer. Hy verduidelik op watter voorwaardes besoekers toegelaat mag word om grafte te besoek en definieer ook okkupasiereg.
OFM se Pieter Möller het met Hans-Jurie Moolman gepraat...
OFM-nuus
