Agri Hour
NWK-insetsel: Pieter Möller praat met Hansie Viljoen, leierboer van Noordwes─── 07:17 Mon, 11 Mar 2019
Die landbou-nuus op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.
In hierdie insetsel praat OFM se Pieter Möller met Hansie Viljoen, ‘n leierboer uit Noordwes oor landboutoestande in die provinsie. Viljoen, wat ook die Voorsitter van Suidwes Landbou se direksie is, praat oor die swaar skuldlas van boere. Hy vertel van laat aanplantings, die groot belang van opvolgreën en hoe die pad vorentoe daarna uitsien.
Die landbou-nuus op OFM is moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.
OFM-nuus
