On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

NWK-insetsel: Pieter Möller praat met Hansie Viljoen, leierboer van Noordwes

───   07:17 Mon, 11 Mar 2019

NWK-insetsel: Pieter Möller praat met Hansie Viljoen, leierboer van Noordwes | News Article

Die landbou-nuus op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.


In hierdie insetsel praat OFM se Pieter Möller met  Hansie Viljoen, ‘n leierboer uit Noordwes oor landboutoestande in die provinsie. Viljoen, wat ook die Voorsitter van Suidwes Landbou se direksie is, praat oor die swaar skuldlas van boere. Hy vertel van  laat aanplantings, die groot belang van opvolgreën en hoe die pad vorentoe daarna uitsien.



Die landbou-nuus op OFM is moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.