On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

NWK-insetsel: Regskenner omskryf 'n huurarbeider

───   07:01 Fri, 15 Mar 2019

NWK-insetsel:  Regskenner omskryf 'n huurarbeider | News Article

Die landbou-nuus op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot. Die bekende regskenner, Hans-Jurie Moolman praat vandag oor huurarbeiders op plase.


Moolman verduidelik die definisie van ‘n huurarbeider en hoe dit verskil van ‘n gewone arbeider, asook wat hulle regte is. 

Wet 3 van 1996 is hier ter sprake en omskryf en onderskei  'n huurarbeider van 'n plaaswerker. 'n Huurarbeider het die reg gehad om op grond te bly voor 1996 en is dominant vergoed met weiding- en aanplantingsregte.  Hy verduidelik ook dat 'n huurarbeider se ouer of grootouer ook weiding- en aanplantingsregte gehad het in ruil vir arbeid. 

Moolman verwys ook na die gevolge van belangrike hofsake in die verband. OFM se Pieter Möller het met Moolman gepraat...



Dit was Hans-Jurie Moolman 'n regskenner wat oor huurarbeiders gepraat het.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.