On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher?

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:23 Fri, 22 Mar 2019

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher? | News Article

OFM-nuus se Christal-Lize Muller praat soos oudergewoonte op ‘n Donderdag met die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher.


Laubscher praat oor die jongste polemiek rondom die ANC in die Noord-Kaap se sogenaamde onteieningslys wat bekendgestel is. Hy sê dié lys mag dalk ‘n tipe voorverkiesing retoriek wees, maar dit kan nie geïgnoreer word nie.



Dit was die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, op OFM. Om weer na hierdie insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.