On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Speenkalfpryse daal weer

───   07:27 Tue, 26 Mar 2019

Speenkalfpryse daal weer | News Article

Die landbounuus op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.'n Vleiskenner, Peter Milton, het interessante nuus uit die veebedryf.


Vandag gesels hy oor speenkalfpryse wat gedaal het. Hy vertel ook van die invloed van die winterseisoen op die bedryf en hoe 2018 se vyfmaande oue kalwers beengroei moet kry. Pieter Möller praat met hom...



Die landbounuus op OFM is moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.