Agri Hour
Indië kan moontlik ‘n hoofrolspeler in tekstielbedryf word─── 14:34 Tue, 09 Apr 2019
Pieter Moller berig oor Indië wat volgens alle aanduidings ‘n hoofrolspeler in die tekstielbedryf kan word.
Voorspellers meen hulle kleremark kan binne 3 jaar ongeveer 60 biljoen dollar werd wees. Ons berig ook oor faktore wat moontlik die wolprys vanjaar gaan beïnvloed.
OFM-nuus
