Agri Hour
Melkvolume die laagste in drie jaar
─── 13:46 Thu, 11 Apr 2019
Ons berig vandag oor groei in melkvolume wat die laagste in drie jaar is.
Daar word verwys na die verskillende redes vir die daling en daar word ook ‘n vooruitskatting gedoen oor wat vir 2019 verwag kan word.
OFM-nuus