Agri Hour
President van SA Stamboek vertel van die Prestasie-toetsmetings─── 05:21 Tue, 07 May 2019
Die President van SA Stamboek, Freddie Wasserfall, vertel van die Prestasie-toetsmetings en Elite-toekennings wat verlede week tydens ‘n gala-aand gemaak is.
Hy vertel van die besonderse toekenningsaand en die prestasies wat behaal is.
