Agri Hour
UP befonds nuwe navorsing oor selfoontegnologie─── 05:26 Wed, 08 May 2019
Die Universiteit van Pretoria het nuwe navorsing oor selfoontegnologie befonds om die verhouding tussen leeus en mense te verbeter.
Inligtings- en kommunikasietegnologie word benut wat die bewegings van leeus kan monitor.
