On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

#Nampo2019 Groot dankbaarheid na nog 'n suksesvolle oesdag

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 08:04 Mon, 20 May 2019

#Nampo2019 Groot dankbaarheid na nog 'n suksesvolle oesdag | News Article
Toit Wessels, bestuurder van die Nampo Oesdag en Danie Minnaar, voorsitter van die Oesdagkomitee

Graan SA het vanjaar weer daarin geslaag om 'n suksesvolle Nampo Oesdag vir die 53ste keer op Nampopark buite Bothaville in die Vrytaat aan te bied.


Toit Wessels bestuurder van die Oesdag sê hulle is dankbaar daarvoor. Bywoningsgetalle was goed ondanks verskei uitdagings soos ekonomiese druk en droogtetoestande wat die bedryf in die gesig gestaar het. Dit is veral die lugverkeer wat vanjaar goed gevloei het weens gunstige weerstoestande. Geen ernstige voorvalle het plaasgevind nie en uitstallers asook besoekers is tevrede. OFM het die oesdag verlede week bygewoon. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Wessels gepraat...



Dit was Toit Wessels bestuurder van Graan SA se Nampo Oesdag.


OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.