Agri Hour
Landbou-ekonoom verskaf redes vir prysinsinking van speenkalwers─── 06:29 Thu, 30 May 2019
FOTO: RPO Vrystaat
OFM se Pieter Möller praat met dr. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat (UV) oor die moontlike redes vir die insinking in pryse van speenkalwers.
Hy gee ook raad oor die moontlike latere bemarking van diere en wat produsente kan doen om die situasie te verbeter.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en dan Before Dawn.
OFM-nuus
