On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Motiveringsboodskap: Wees bereid om lesse te leer

───   08:02 Fri, 31 May 2019

Motiveringsboodskap: Wees bereid om lesse te leer | News Article
Claude Möller,

Die motiveringspreker en “life coach”, Claude Möller, praat vandag oor hoe ‘n mens van ‘n onbenulligheid, iets groots kan maak.


Sy inspirerende boodskap gaan oor die bereidwilligheid om lesse te leer en haal die volgende aan, "mag die vonk, wat van jou fakkel spring, vuur na baie ander fakkels bring". 

Hy verwys na ‘n voorbeeld van ‘n landbouer uit Nambië se unieke storie en hoe ‘n mens dit op jou eie lewe kan toepas.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.