Agri Hour
RPO: Bedyfsorganisasies se verantwoordelikhede neem drasties toe─── 06:37 Mon, 03 Jun 2019
OFM berig vandag oor die belangrike werk wat deur die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) gedoen word en hoekom produsente ‘n sekere heffing betaal.
Georganiseerde landbou se bedryfsorganisasies se werk en verantwoordelikhede het in die afgelope dekades drasties toegeneem. Die RPO as 'n bedingingsorganisasie verbeter die ekonomiese welvaart van sy lede en beskerm en bevorder die belange van die kommersiële rooivleisprodusent in die rooivleiswaardeketting. Daarmee saam moet die RPO toesien dat die statutêre fonds korrek bestuur word.
OFM se Pieter Möller doen verslag...
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.
OFM-nuus
