On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

SAVPO: Kommersiële varkproduksie in Suid-Afrika is wêreldklas

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:17 Mon, 03 Jun 2019

SAVPO: Kommersiële varkproduksie in Suid-Afrika is wêreldklas | News Article
FOTO: OFM

Die Suid-Afrikaanse varkbedryf is gesond en kan ‘n gehalte en veilige produk aan verbruikers verskaf.


Dít ondanks uitdagings soos die uitbreek van siektes en die persepsies van verbruikers. Johann Kotzé, die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie (SAVPO), sê in terme van biosekuriteit, veral van kommersiële varkproduksie plaaslik, staan Suid-Afrika nie terug vir die wêreld nie. Hy sê dit is ondanks die feit dat China 48 miljoen varkboere het teenoor 225 kommersiële varkplase.

Daar is nog faktore wat bydra tot Suid-Afrika se gehalte varkproduksie. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Kotzé gepraat…



Dit was Johann Kotzé, die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie (SAVPO).

Om weer na hierdie insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.  

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk slegs op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.