On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

OVK-wolmarkverslag: Wolmark verhandel onveranderd

───   06:22 Fri, 07 Jun 2019

OVK-wolmarkverslag: Wolmark verhandel onveranderd | News Article

Die wolmarkverslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weekslikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.


Die wolmark in Port Elizabeth het vandeesweek onveranderd verhandel.  Die Cape Wools aanwyser (alle wol) het teen 'n skoonprys van R206,07kg gesluit, terwyl die rand met 0,6% sterker teen die dollar verhandel het. Die rand het egter, 0,4% swakker teenoor die euro verhandel, ooreenstemmend dieselfde tydperk van die vorige veiling. Heinrich Victor, operasionele bestuurder van vesel by OVK het meer....



Die wolmarkverslag is moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weekslikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op Agriculture, News, en Before Dawn.

Bel vir Christal-Lize Muller met jou landounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.