Agri Hour
Landbou-ekonoom bring hulde aan Bloemfonteinse joernalis en twee Hoopstad-broers─── CHRISTAL-LIZE MULLER 06:19 Thu, 20 Jun 2019
Die dood van die landbou-joernalis, Marleen Smith, is ‘n groot verlies vir landbou, veral omdat sy dié bedryf verstaan het en passievol daaroor geskryf het.
Dit is volgens die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, nadat Smith Sondagmiddag dood in haar meenthuis in Bloemfontein gekry is. Die presiese oorsaak van haar dood is nog onbekend, maar daar word vermoed dat sy geval het. Laubscher betuig ook sy medelye met Stephan en HC de Bruyn se geliefdes nadat die twee broers, wat ‘n blink toekoms in die landboubedryf gehad het, in die Hoopstad-gebied in die Vrystaat verongeluk het.
Hier is Laubscher….
Dit was die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, op OFM. Stephan en HC de Bruyn se roudiens vind Saterdag om 11:00 vanuit die Hoopstad NG kerk plaas. Om weer na hierdie en ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za. Luister ook weeksdae om 11:00 en 13:30 na jou landbounuusbulletins slegs op OFM. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
OFM-nuus
