Agri Hour
Sybokhaarnuus: Rekords verbeter─── 08:19 Tue, 25 Jun 2019
Verskeie rekords in die sybokhaarbedryf is onlangs verbeter.
Ons berig daaroor en ander wêreldrekords, wat veral in die Oos-Kaap verbeter is. Daar word bespiegel dat die droogte die positiewe gevolge van die produksie van fyner bokhaar is.
Pieter Möller het meer...
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins.
Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
