On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher?

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:39 Thu, 04 Jul 2019

Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher? | News Article
FOTO: CNBC

Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Christal-Lize Muller met die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher.


Laubscher praat oor innovasie en in dié verband het “MIT Technologies” die inisiatief geneem om jaarliks die top tien innoverende uitvindsels te identifiseer in terme van die ontwikkelingspad, aard en verwagte impak. Dit sluit in ‘n slim robot wat homself leer om aanpassings te maak.  Die sluk van ‘n pilgrootte kamera om inwendige ondersoeke van die spysverteringskanaal te doen, is nog ‘n innoverende uitvindsel. Dan is daar ook die ontwikkeling van vleislose burgers.    



Dit was die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, op OFM. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk slegs op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 


OFM-nuus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.