On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

OVK-wolmarkverslag: Chinese mark steeds gesluit vir SA-wol, maar onderhandelinge vorder goed

───   06:29 Fri, 05 Jul 2019

OVK-wolmarkverslag: Chinese mark steeds gesluit vir SA-wol, maar onderhandelinge vorder goed | News Article

Die wolmarkverslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weekslikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.


Heinrich Victor, operasionele bestuurder van vesel by OVK, sê dit was vandeesweek die eerste nasionale wolveiling vir die 2019/20 Australiese seisoen. Daar was vandeesweek positiewe resultate teenoor die laaste veiling van die vorige seisoen toe die Australiese wolmark in Junie die tweede grootste maandelikse daling sover in dié land se wolmark geskiedenis gehad het. Die EMI het toe met 172 Australiese sent gedaal.  

Plaaslik is die mark na China steeds gesluit maar volgens hom word vordering op dié gebied gemaak. Onderhandelings op hoë vlak duur voort. Die Lesotho-mark is steeds gesluit weens die uitbreking van miltsiekte in Suid-Afrika se buurland.



Die wolmarkverslag is moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weekslikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.